Looking for that special one...
Hilda1984
Pretoria, South Africa | Жена тражим мушкарца
Основни подаци
Мој опис
Ek is 28 jaar oud en dra my jare nog goed. Ek hou daarvan om uit te gaan en avonture te beleef, ek hou van kamp, waterski, duik, oorsee se toere en enige thrill seeking aktiwiteit wat die lewe interessant hou. (Alles het natuurlik sy perke) Ek is nie onverantwoordelik en sal nie onverskillige kanse vat nie.
Ek weet wat ek soek in die lewe en waarheen ek oppad is, ek neem my eie besluite en ek doen moeite om die dinge in die lewe te kry wat ek graag wil hê. Ek is 'n vriendelike persoon met min "hang ups". Ek is gemaklik in enige geselskap. Ek hou daarvan om voluit te lewe. Ek gaan graag saam met vriende uit en kuier om 'n braaivleis vuur, ek gaan fliek ook gereeld. Ek is nie 'n groot sportkyker nie, maar geniet 'n mooi movie of series vir ontspanning by die huis.
As ek nie besig is om die buitelewe te geniet nie dan doen ek kunsklasse of ek hou daarvan om rustig by die huis te wees en my crafts te doen.
Ek sal gereeld uitgaan vir 'n lekker ete by kerslig in 'n restaurant met rooiwyn en al die lekker dinge wat daarmee saamgaan, ahoewel vrydagaand se McDonalds en 'n movie vir my net so goed is.
Ek is tans besig met my meestersgraad in Opvoedkunde. Ek hou 'n goeie balans tussen my swottings en kuiers. Ek hou van intellegente geselskap.
Ek is 'n Christen en ek leef in afhanklikheid van my hemelse Vader. Ek gaan kerk toe en glo dat enige verhouding op geloof gebou moet word.

Хороскопски знак
Девица
Изглед и стање
Моје грађа
Танка
Боја очију
Зеленa
Раса
Белац/Белкиња
Брачно стање
Разведен/Разведена
Имам децу
Не
Желим децу
Да
Телесна обележја
Пирсинг у пупку, Минђуша/минђуше
Боја косе
Тамно плава
Имам
Немам кућне љубимце
Статус
Образовни ниво
Докторат
Мој радни однос
Пуно радно време
Моја струка
Образовање
Назив мог радног места
Teacher
Живим
Сам(а)
Код куће
Понекад ми дођу пријатељи
Пушим
Не
Пијем
Да - у друштву
Погледи/Животни ставови
Моја вероисповест:
Остало
Идем у цркву
Једном недељно
Мој животни циљ
Om my meestersgraad klaar te maak en die wereld te gaan sien.
Мој смисао за хумор
Сиров/саркастичан
Укус
На ТВ-у увек гледам
Цртане филмове, Драме, Филмове, Не волим ТВ
У биоскопу увек гледам
Акције, Научну фантастику, Комедије, Драме, Породица, Анимиране филмове
Како замишљам добру забаву
Scuba, travel and good time with friends...
Тражим
Шта Вас привлачи?
Интелигенција
Какву везу тражите?
Пријатељ, Посвећеност