Looking for that special one...


2 Photos

Join Now
To View All Photos

Sign Up 100% FREE to get in touch

Join Free Here

Hilda1984

Pretoria, South Africa | Woman Seeking A Man

Basic Information

I Would Describe Myself As
Ek is 28 jaar oud en dra my jare nog goed. Ek hou daarvan om uit te gaan en avonture te beleef, ek hou van kamp, waterski, duik, oorsee se toere en enige thrill seeking aktiwiteit wat die lewe interessant hou. (Alles het natuurlik sy perke) Ek is nie onverantwoordelik en sal nie onverskillige kanse vat nie.

Ek weet wat ek soek in die lewe en waarheen ek oppad is, ek neem my eie besluite en ek doen moeite om die dinge in die lewe te kry wat ek graag wil hĂȘ. Ek is 'n vriendelike persoon met min "hang ups". Ek is gemaklik in enige geselskap. Ek hou daarvan om voluit te lewe. Ek gaan graag saam met vriende uit en kuier om 'n braaivleis vuur, ek gaan fliek ook gereeld. Ek is nie 'n groot sportkyker nie, maar geniet 'n mooi movie of series vir ontspanning by die huis.

As ek nie besig is om die buitelewe te geniet nie dan doen ek kunsklasse of ek hou daarvan om rustig by die huis te wees en my crafts te doen.

Ek sal gereeld uitgaan vir 'n lekker ete by kerslig in 'n restaurant met rooiwyn en al die lekker dinge wat daarmee saamgaan, ahoewel vrydagaand se McDonalds en 'n movie vir my net so goed is.

Ek is tans besig met my meestersgraad in Opvoedkunde. Ek hou 'n goeie balans tussen my swottings en kuiers. Ek hou van intellegente geselskap.

Ek is 'n Christen en ek leef in afhanklikheid van my hemelse Vader. Ek gaan kerk toe en glo dat enige verhouding op geloof gebou moet word.
Sign
Virgo

Appearance & Situation

My Body Type Is
Slim
My Eyes Are
Green
My Ethnicity Is
Caucasian
My Marital Situation Is
Divorced
I Have Kids
No
I Want Kids
Yes
Body Art
Belly Button Ring, Pierced... But Only Ear(s)
My Hair Is
Dark Blonde
I Have One Or More Of These
No pets

Status

My Education Level Is
University Degree
My Current Employment Status Is
Full-time
My Speciality Is
Education / Academic
My Job Title Is
Teacher
I Live
Alone
At Home
Friends Come Over Occasionally
I'm A Smoker
No
I Drink
Yes - Socially

Views

My Denomination Is
Other
I Attend Services
Once A Week
My Political Views Are
I Don't Like Politics
My Goal In Life Is
Om my meestersgraad klaar te maak en die wereld te gaan sien.
My Kind Of Humor Is
Dry / Sarcastic

Taste

On Tv, I Always Watch
Cartoons, Dramas, Movies, I Don't Like Tv
When I Go To The Movies, I Always Go To See A
Action, Science Fiction, Comedy, Drama, Family, Animation
My Idea Of Fun Is
Scuba, travel and good time with friends...

Looking for

What Do You Find Attractive?
Intelligence
What Kind Of Relationship Are You Seeking?
Friend, Committed