mal oor die lewe
sagtewol
Hartbeespoort, South Africa | Hölgy keres Férfit
Általános adatok
Idegen nyelvek:
Angol, Egyéb
Leírás
Ek is iemand wat my verhouding met God hoog ag. My geloof is vir my die belangrikste en dit is vir my baie belangrik om mense te leer ken wat ook 'n verhouding met ons Vader het.
Ek is 'n sagte meisie wat 'n passie vir mense het en hul graag wil help. Ek sien myself as iemand wat spontaan, opreg, vriendelik, liefdevol, passievol en betroubaar is.
Ek love dit om saam met vriende te kuie. Opregte een tot een vriendskappe is vir my baie belangrik. Ek is op my gemaklikste tussen vriende, familie en in die natuur.
Ek gee maklik liefde en wys dat ek ander lief het deur om kwaliteit tyd met hul te spandeer, fisies aan hul te raak en geskenkies vir hul te gee.
Dis vir my belangrik om sommer net fun saam met 'n persoon te he, maar ook op 'n baie dieper vlak te kan connect, so dat ek daardie persoon met als kan vertrou en my diepste geheime met hul kan deel.
Eks iemand wat my hart op my mou dra en eks baie compassionate oor ander mense en hul lewens stories.
Ek swot iets wat my baie bloot stel aan die sleg en swaarkry in die lewe, dit wys vir my wat regtig om ons aangaan. Dit is hierdie blootstelling wat gemaak het dat ek baie meer understanding het vir die dinge waardeur mense gaan en baie meer empatie met mense kan he.
Ek is mal oor kinders en wil baie graag met hul werk eendag. ek maak mense mal omdat ek altyd se hoe cute babatjies is. Eks broeis, sonder om broeis te wees ;)
Eks mal oor diere en love dit om na die bosveld toe te gaan en na wild reservate toe te gaan. Ek freak uit as ek 'n klein baba leeutjie kan vashou of naby aan 'n olifant kan kom.
Ek is net so mal oor die see, en kan myself nie indink om nie see toe te gaan teminste een keer 'n jaar nie. My droom is om in kalf seisoen hermanus toe te gaan sodat ek die walvisse kan gaan sien. Eks fanatic oor dolfyne en walvisse.
Obviously wys dit dat ek ook mal is oor travel. Enige plek in die wereld, Ek sal graag al die kulture in die wereld aanskou. Saam met dit gaan ook fotografie, wat ek nou net begin het, so ek neem fotos van absoluut alles en wil nog profesioneel raak daarin.
Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek kan al hierdie mooi dinge van myself se en myself so perfek laat klink. Maar wil jou sommer vroegtydig se ek is ver van prefek af, jy sal nog sien as jy die kans waag om my beter te leer ken.
Anyway, genoeg van myself, ek wil nou van jou hoor en jou lewe en drome. Dit sal awesomeness wees om jou te leer ken!

Jelentkezzen
Szűz
Megjelenés és helyzete
Testalkatom
Telt
Magasságom
1.6 m
Szemeim színe
Kék
Etnicitásom
Kaukázusi
Családi állapotom
Egyedülálló
Vannak gyerekeim
Nem
Szeretnék gyerekeket
Igen
Az amire büszke vagyok:
Mosoly
Testművészet
Nem is gondolkodom ilyenen
Hajam színe:
Sötét szőke
Háziállatjaim
Kutya, Madár
Költözködés?
Igen
Állapot
Képzettségem
Valamennyi egyetem
Foglalkoztatásom
Tanuló
Specialitásom
Orvos / Egészségügy
Munkaköröm
Occupational therapy studenet
Ez évi bevételem
Kevesebb mint 3,656,235 HUF
Lakáshelyzet
A szüleimmel
Otthon
Gyakran látogatnak meg a barátaim
Dohányzom
Nem
Kedvelem az alkoholt
Nem
Személyiség
A középiskolában
Átlagos Pista
Szociális magatartásom:
Barátságos, Komikus, Buli kezdő, Kacér, Társaságkedvelő
Hobbijaim:
Olvasás, Filmek, Internet, Játékok, Család centrikus tartalom, Vacsorák, Fotográfia, Vallás, spiritualitás, Színház, Kártyázás, Volöntőrködés
Tökéletes szórakozás?
Barátkozás, Új dolgok kipróbálása, Filmezés, Lazítás, Könyv olvasása, Koncert
A tökéletes első randi így néz ki számomra:
well if it is someone i meet on the net, It would obviously be at a place where i feel comfortable such as at a coffee shop or going to play ten pin bowling.
But for a real date, it is the usual nice romantic date with maybe a walk in nature or at the see. Anything romantic actually

Mindig kipróbáltam volna a(z)
hot air ballooning
whale watching
scuba diving
whale watching
scuba diving
Így látnak barátaim:
Barátságos, Királyinak, Ostobának
Nézetek
Az én felekezetem:
Egyéb
Részt veszek a vallási szertartásokon:
Hetente egyszer
Életcélom:
to live in a close relationship with God and to put my family first. I want to be around the ones I love.
I want to start my own private practice where I work with children. I want to work part time so that I can be there for my children. I would love to do volunteer work or do out reaches.
But mostly I want to have good family relationships, and be able to travel

Humorérzékem:
Ostobának
Ízlés
Mit nézek?
Valóság show-k, Szappan operák
Mit nézek a moziban?
Romantikus filmek, Dráma, Család centrikus tartalom, Animáció
Amikor zenét hallgatok, mindig meghallgatom a
Rap, Pop, Gospel
Mit olvasok?
Fikció, Rejtélyek, Költészet, Vallásos irodalom
Mit jelent a szórakozás a részemre:
spending time with friends, doing stuff we love. Just visiting at someones home, going out for cocktails or having a braai. And of course playing games such as jungle speed or murder mysteries.
I love photography although i am still learning.
I also enjoy going to nature reserves

keres
Mit tart vonzónak?
Tudás, Jó kinézet, Humor, Empátia, Érzékenység, Spontaneitás, Komolyság
Mi az ami után kutat?
Someone who is passionate about their relationship with God and about people. Someone with good communication skills and who loves to be around people.
This person must be compassionate and would want to help other people. It would be someone who will make me feel special and would do small thoughtful things for me.
someone who loves nature and has a good sense for humor. He must have a good relationship with his family and with his friends.
He should make me feel protected and I must feel save in his arms. He must be able to take the lead in the relationship while being considerate towards my feelings.
Someone that is spontaneous, loveable, trustworthy, compassionate, sincere and a good listener, romantic. He must be able to make realistic decisions, but must be able to dream with me as well. We must be able to share everything, laugh together, cry together. He must make me feel as if I am one of the most important things in his life and he must be able to stand by me through t

Mi után kutat?
Internet társ, Barát, Dátum, Intim kapcsolat, Elkötelezettség