I am a Christian Lady.
Trouvrou
Magalieskruin, South Africa | Hölgy keres Férfit
Általános adatok
Leírás
I am a Christian Lady. Down to earth person. Know what I want. No baggage. I am self employed and enjoy my work. Good sense of humor. I dont drink or smoke. I am a happy person. I do not like conflick at all. EK IS BAIE LIEF VIR DIE MOOI NATUUR. WEERGEBORE, HOU VAN LAG, OPGEWEK EN VROLIK, LIEFDEVOL, NETJIES, HIGEHENIES OP MY SELF EK ROOK NIE EN GEBRUIK NIE DRUGS NIE. EK EET EN DRINK GESOND. EK HOU DAAR VAN OM ROMANTIES TE WEES. KERSLIG ETES, PIEKNIEK, DIE SEE, TOER. MASSERING, AANRAKIG, GESELS WATERSPORTS, DUIK, SWEM, STAP,SING ENS. Ek sal jou bystaan net waar ek kan en bederf. As jy dalk nog klein kindertjies het, sal ek met liefde hul aanvaar soos my eie en jou bystaan en jou help met hul opvoeding, help grootmaak. Ek is baie lief vir kinders. My seuns is goed opgevoed, gesonde, slim seuns met respek groot maak. Baie belangrik ek wil net een man in my lewe he. Wil graag n omgee man he, wat hou van baie liefde en om baie bederf te word. Laat nie gras onder jou voete grooi nie en weet wie is jou lewensmaat is. Erenstige regverdige man wat nie speel met lewens en gevoelens. Goed opgevoed, standvastige man met n mooi hart, eerlike man wat hou van aanraaking en romanties wees en n goeie humor sin he. Netjiese, goedversorg man, wat lief is vir gesond eet en oefeninge. Kan jou lewenamaat op jou hande dra. Jy is tevrede met een vrou in jou lewe. Jy begeer om by jou lewensmaat elke dag van jou lewe te wees. As jy die selfde voel as ek, is jy welkom om met my kontak te maak :-)
Jelentkezzen
Nyilas
Nézetek
Az én felekezetem:
Hetednapi Adventista