Pineapple on pizza?
Rei1979
Roodepoort, South Africa | Kvinne Søker A Mann
Grunnleggende informasjon
Fornavn
Reinette
Jeg kan snakke
Norsk
Jeg vil beskrive meg selv som
Ek is 'n rustige mens maar kan soos 'n kind opgewonde raak oor dinge waarvan ek hou. Ek koester ook die klein dingetjies in die lewe en is baie oplettend, seker hoekom ek ook hou van "crime / mystery solving". Ek hou van "series" en "reality shows" / kompetisie programme te kyk en soms 'n speletjie te speel, hou ook van algemene kennis en "board games". Ek hou van sing (maak nie saak hoe ek klink nie, ek kan myself vermaak haha).
Gewoonlik kies ek 'n lekker Café Latte of 'n Chai Tea wanneer ek uitgaan, of 'n "good old Red Grapetiser"😋
Ek is iemand wat hou van pynappel op pizza, verskillende kombinasies van smake op 'n toebroodjie en ander kombinasie kosse (maar ook nou nie altyd nie 🤣🤭), nuwe plekke te vind om na te gaan, en rondry in die reën terwyl mens roomys eet (soms).
Ek hou van lag en het 'n sin vir humor.
Yes....I also fall on flat surfaces 🤣😳👍🏻😁
My tipiese Sondag begin deur om Fellowship (Kerk) toe te gaan, dan net te "chill" vir die res van die dag en "go with the flow" vir wat ook al daarna gebeur 😁
Maak net seker ons is op die selfde bladsy aangaande geloof, om te glo in Abba Vader, Jesus Christus ✝️ en Heilige Gees. Om daardie persoonlike verhouding met Hom te hê, gewapen met Waarheid en Sy Woord en gelei deur Heilige Gees.🙌🏻🕊️
#TheJoyOfTheLordIsMyStrength 👑

Registrer
Skytten
Utseende & Situasjon
My Kroppstype er
Stor og flott
Min høyde er
5 '3 (1,6 M)
Min etnisitet er
kaukasisk
Min Sivilsituasjon er
Ugift
Jeg har barn
Nei
Jeg vil ha barn
Usikker
Min beste egenskap er
Øyne
Kropps kunst
Piercing ... Men bare ørene
Mitt hår er
Mørk brun
Jeg har en eller flere av disse
Hund
Villing til å flytte
Ja
Mer om henne
Hvor ofte går du i kirken?
En gang i uken
Deltar du i bibelstudier?
En gang i uken
Er du døpt?
Nei
Hvor ofte bør din partner gå i kirken?
En gang i uken
Status
Min Utdanningsnivå Er
Noe High School
Min nåværende arbeidssituasjon er
Fulltid
Jeg bor
Med foreldre, Med kjæledyr
Hjemme
Alt er rolig
Jeg er en røyker
Nei
Jeg drikker
Nei
Personlighet
Når jeg gikk på skolen, var jeg
Gjennomsnittlig
Min sosiale atferd er
Reservert, Sjenert, Høylydt, Observant, Vennlig
Mine interesser og hobbier er
Religion / livssyn, Familie, Restaurant, Fotografi, Sport, Musikk, Tv, Filmer, Internett, Spill, Dansing, Reise, Biler, Kortspill, Kamping
Min idé av å ha det gøy er
Være hjemme, Prøve nye ting, Kino, Slappe av, Sove, Spille videospill, Tv, Gå på museum
Mine venner beskriver meg som
Vennlig
Visninger
Mitt trossamfunn
Pinse
Jeg går på gudstjeneste
En gang i uken
Min humoristiske sans er
Smart, Tørr / Sarkastisk, Vennlig, Tullete
Smak
På TV ser jeg alltid på
Komedie, Filmer, Sport, Reality programmer
Når jeg går på kino, går jeg alltid for å se en
Action, Komedie, Romantikk, Familie, Andirektemeldingasjon
Når jeg hører på musikk, så hører jeg alltid på
Land, Rock, Electro, Pop, Klassisk, Blues, Jazz, Latin, Dance, Reggae, Gospel
Når jeg leser, så leser jeg alltid
Religiøs, Jeg liker ikke å lese
Leter etter
Hva finner du attraktivt?
Følsomhet, Empati, Humor, Omtanksfull, Intelligens, Passivitet
Hva slag forhold søker du?
Internett Venn, Venn, Dato, Forpliktet